JOIN OUR MAILING LIST

Gerhard van Wyk

Gerhard van Wyk is die afgelope 27 jaar verbonde aan Simon van der Stel.  In 2013 is dit sy veertigste jaar in die onderwys.  Hy hou van lees, tuinmaak en plante versamel.