JOIN OUR MAILING LIST



Christelike karakter en lewensbeskouing.

Onderrig in Afrikaans.

Handhawing en uitbou van die hoë standaarde wat die skool kenmerk.

Strewe om die moontlikhede en talente van leerders tot volle wasdom te laat kom.

Strewe om professionele en verantwoordelike onderrig van die hoogste moontlike waarde te bied.