JOIN OUR MAILING LIST


Drama is vanjaar vir die eerste keer by die skool aangebied.  Bekende tv- en verhoogpersoonlikhede Paul du Toit en Jo da Silva (Gita McGregor in 7de Laan) het die klasse aangebied.