JOIN OUR MAILING LIST

Atletiek
Leah Solomons verwerf WP kleure in gewigstoot vir D 0/11.  Sy het eerste plek behaal met 'n afstand van 8,65 m.
 

Culinary Kids (bak en brou) word vir die eerste keer aangebied en is vir die kinders 'n hoogtepunt van die week.

 

Graad R-kinders leer hul name skryf met magnete.

 

Kyk hoe mooi lyk ons op Valentynsdag!