JOIN OUR MAILING LIST

Skoolklere kan by die skool gekoop word.

Tye:

Maandae tot Vrydae              07:30 – 08:00

Maandae tot Donderdae        14:15 – 14:45

Vrydae                                   13:00 – 13:30

ALLE kledingstukke moet DUIDELIK gemerk word met die leerder se naam en van (nie net voorletters nie!!).  Indien ons items by die klerebank ontvang wat nie duidelik gemerk is nie, word dit te koop aangebied.

Vir die volledige pryslys gaan hier.