JOIN OUR MAILING LIST


Die 0/10-span het die jaarlikse sportdag geniet en altwee hul wedstryde gewen.
 
Die 0/11-span het dié seisoen baie goed gespeel en tweede in die liga geëindig.
0/10
0/11
 
Die 0/13-span het die liga gewen en aan die WP laerskole finale deelgeneem.  Hulle het goeie ondervinding opgedoen.
 
Die 0/13-span het skitterend op die jaarlikse sportdag gespeel!
 
0/13