JOIN OUR MAILING LIST


Die 0/9-, 0/11- en 0/13-spanne het 'n besige seisoen agter die rug en het uitstekend gevaar in hul liga. Daar is ook deelgeneem aan sportdae by Laerskool Drakenstein in die Paarl en Laerskool Wolraad Woltemade in Bothasig. Die rugbyseisoen is afgesluit met die skool se eie sportdag waaraan 12 skole deelgeneem het.
 
Dié 0/13-seuns het baie goed gevaar by die rugbyproewe. Handré Hendricks het die verste gevorder.
 
0/11
0/13
 

Dylan Heiberg het deelgeneem aan 'n tweedaagse rugbykliniek wat deur Club Newlands aangebied is. Hy het 'n medalje, sertifikaat en geskenkpak ontvang.

Dylan Heiberg