JOIN OUR MAILING LIST


Toutrek is 'n baie gewilde sport by die skool.  Die spanne neem gedurende die eerste en vierde kwartaal op Saterdae deel aan kompetisies regoor die Wes- en Suid-Kaap. Dinsdae en Donderdae word daar baie hard geoefen.

Vanjaar het Laerskool Simon van der Stel se toutrek geskiedenis gemaak met vyf broer en suster pare wat aan dié sport deelneem!