JOIN OUR MAILING LIST |
Toutrek
Toutrek is 'n baie gewilde sport by die skool. Die spanne neem gedurende die eerste en vierde kwartaal op Saterdae deel aan kompetisies regoor die Wes- en Suid-Kaap. Dinsdae en Donderdae word daar baie hard geoefen.
Vanjaar het Laerskool Simon van der Stel se toutrek geskiedenis gemaak met vyf broer en suster pare wat aan dié sport deelneem!