JOIN OUR MAILING LIST


Die Driehoekige gala het op Donderdag 9 Maart by Timour Hall plaasgevind.  Die drie skole wat aan hierdie swemgala deelgeneem het is:  Laerskool Simon van der Stel, Laerskool Zwaanswyk en Laerskool Timour Hall.

Hierdie leerders van Laerskool Simon van der Stel het plekke (1ste, 2de en 3de) behaal by die byeenkoms.

 

Die swemmers ontvang professionele afrigting.

        

 

Nici Wright en haar assistant rig ons swemmers af  -  heeltemal gratis.