JOIN OUR MAILING LIST


Ons graad 7 klas het uitgereik na ons buurskool Springfield Convent School en die brug tussen Engels en Afrikaans oorgesteek en groot vriende geraak, daarna het hulle koekies gaan uitdeel by Plumstead Rusoord en sop geneem na The Haven Night Shelter, alles ten bate van Mandeladag op 18 Julie 2019.